Potskerf 2015-11-22

gee lof

Baie welkom by vanoggend se Nagmaal Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Lev 23: 23 - 25 & 1 Tess 4 : 16

TEMA: Fees 5 : SHOFARFEES

DEURKOLLEKTE: Carpe Diem Skool

KINDERGROEPE: Kinders saam met ouers in kerk.

TIENERS: Geen

SONDAG 29 NOVEMBER
09:00 : Cornie Pretorius
Fees 6: VERSOENINGSFEES
18:30 : KERSSANGDIENS

DINSDAG 24 NOVEMBER: Oikonomos vergadering

WOENSDAG 25 NOVEMBER: Proteaklub byeenkoms

Lees verder: Potskerf 2015-11-22

Potskerf 2015-11-15

gee lof

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: Lev 23 : 15 & Hand 2

TEMA: Fees 4 : PINKSTERFEES

DEURKOLLEKTE: EMMAUS Sentrum

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Geen - Plaas uitreik uitgestel na volgende jaar.

SONDAG 22 NOVEMBER: NAGMAAL
09:00 : Francois Mulder
Fees 5: SHOFARFEES

DINSDAG 24 NOVEMBER: Oikonomos vergadering

WOENSDAG 25 NOVEMBER: Proteaklub byeenkoms

Lees verder: Potskerf 2015-11-15

Potskerf 2015-11-08

gee lof

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Lev 23: 9 - 14 & 1 Kor 15: 19 – 26

TEMA: Fees 3 : OESFEES - Fees van die 1e Gerf

BEVESTIGING VAN GEMEENTERAADLID:
Vanoggend word Janna van der Colff as Gemeenteraadlid in die Fokus Area Diens bevestig.

DEURKOLLEKTE: Tuiniqua Sentrum

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

SONDAG 15 NOVEMBER:
09:00 : Cornie Pretorius
Fees 4: PINKSTERFEES

SONDAG 22 NOVEMBER: NAGMAAL

Lees verder: Potskerf 2015-11-08

Potskerf 2015-11-01

gee lof

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: Lev 23 & Eks 12 : 17

TEMA: Fees 2 : Fees van die Ongesuurde brode

DEURKOLLEKTE: Badisa George

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek.

DINSDAG 03 NOVEMBER
18:00 : Gemeenteraad vergadering

DONDERDAG 05 NOVEMBER
09:00 : Dienssentrum

SONDAG 08 NOVEMBER:
09:00: Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-11-01

Potskerf 2015-10-25

gee lof

Baie welkom by vanoggend se DankSondag en 10de Maand Erediens.
'n Spesiale welkom aan al ons skoolverlaters by hierdie diens.
Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: Levitikus 23

TEMA: Fees 1 : PAASFEES

DEURKOLLEKTE: Môreson Kinderhuis

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek.

DINSDAG 27 OKTOBER
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 28 OKTOBER
Proteaklub Byeenskoms

SONDAG 01 NOVEMBER:
09:00 : Cornie Pretorius

Lees verder: Potskerf 2015-10-25

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens