Potskerf 2015-08-30

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Jesaja 40 : 10 – 31

TEMA: Hou hoop lewendig

BEVESTIGING TOT GEMEENTERAAD:
Donovan Gultig word vanoggend bevestig as Gemeenteraadlid Folus Area: Kommunikasie

DEURKOLLEKTE: Emmaus Sentrum

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek

DINSDAG 25 AUGUSTUS:
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 26 AUGUSTUS:
Proteaklub Byeenkoms

SONDAG 30 AUGUSTUS: DANKSONDAG
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-08-30

Potskerf 2015-08-23

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Jesaja 40 : 10 – 31

TEMA: Hou hoop lewendig

BEVESTIGING TOT GEMEENTERAAD:
Donovan Gultig word vanoggend bevestig as Gemeenteraadlid Folus Area: Kommunikasie

DEURKOLLEKTE: Emmaus Sentrum

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek

DINSDAG 25 AUGUSTUS:
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 26 AUGUSTUS:
Proteaklub Byeenkoms

SONDAG 30 AUGUSTUS: DANKSONDAG
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-08-23

Potskerf 2015-08-16

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens.
Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: 1 Petrus 1 : 3 – 9

TEMA: Waar kom hoop vandaan?

DEURKOLLEKTE: Alta du Toit Skool

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek

DINSDAG 25 AUGUSTUS:
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 26 AUGUSTUS:
Proteaklub Byeenkoms

SONDAG 23 AUGUSTUS:
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-08-16

Potskerf 2015-08-09

64daewarehoop

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Klaagliedere 1 & 3

TEMA: Wat is ware hoop regtig?

DOOP: Vanoggend word Marc en Andriëtte se seuntjie Nathan en Roelof en Andriesa se seuntjie Anro gedoop. Gods rykste seën word julle as gesinne toegebid.

DEURKOLLEKTE: Ons Noodkas

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na boodskap

SONDAG 16 AUGUSTUS:
09:00 : Cornie Pretorius

Lees verder: Potskerf 2015-08-09

Potskerf 2015-08-02

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: 2 Kor. 4 : 7 - 5 : 10

TEMA: Ons kan nie sonder hoop lewe nie

DOOP: Vanoggend word Stephan en Danine Lamprecht se seun-tjie Bernard en Quintus en Chrisna Smede se seuntjie Christiaan gedoop. Gods rykste seën word julle as gesinne toegebid.

DEURKOLLEKTE: Bybelgenoodskap (Sinodale)

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk dan na jul lokale.

TIENERS: Na boodskap

DINSDAG 4 AUGUSTUS:
18:00 : Gemeenteraad vergadering

DONDERDAG 6 AUGUSTUS:
09:00 : Dienssentrum

SONDAG 09 AUGUSTUS:
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-08-02

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens