Potskerf 2015-06-07

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: 1 Johannes 5 : 6 – 21

TEMA: Jesus is ..... Deel 2

DEURKOLLEKTE: Jeugwerk (Sinodale)

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk dan na julle lokale

TIENERGROEPE: Geen

VANDAG NA EREDIENS:
Kleingroepleier beplanning en opleiding vir 64 Dae Fokus: HOOP

VANOGGEND NA DIE DIENS: MOSAMBIEK UITREIK:
Lekker Cupcakes te koop ten bate van Mosambiek Uitreik
Bring ook die artikels wat jy vir Mosambiek wil stuur saam kuierarea toe na die Diens. (Sien lys van behoeftes)

SONDAG 14 JUNIE:
09:00 : Cornie Pretorius

Lees verder: Potskerf 2015-06-07

Potskerf 2015-05-31

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se DankSondag Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: 1 Joh 5 : 1 – 5

TEMA: Jesus is ........

DEURKOLLEKTE: Arbeidsbediening George

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk dan na julle lokale

TIENERGROEPE: Na Boodskap – Afsluiting

BLANCO JULIE PLAASLIKE UITREIK:
Almal wat wil deel wees vergader na die erediens vir 30 minute

SONDAG 07 JUNIE:
09:00 : Francois Mulder

SONDAG 07 JUNIE: NA EREDIENS:
Kleingroepleier beplanning en opleiding vir 64 Dae Fokus: HOOP

MOSAMBIEK UITREIK: SONDAG 07 JUNIE:
Cupcakes te koop ten bate van Mosambiek Uitreik
Bring ook die artikels wat jy vir Mosambiek wil stuur saam kuierarea toe na die Diens. (Sien lys van behoeftes)

Lees verder: Potskerf 2015-05-31

Potskerf 2015-05-24

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se Pinksterfees Nagmaal gelei deur Cornie Pretorius.

TEKS: Esegiël 37 : 1 – 14

DEURKOLLEKTE: Badisa George

KINDERGROEPE: Julle woon saam met julle ouers die diens by.

TIENERGROEPE: Na Erediens

DINSDAG 26 MEI : Oikonomos Vergadering

WOENSDAG 27 MEI : Protea Klub Byeenkoms

SONDAG 31 MEI: DANKSONDAG
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2015-05-24

Potskerf 2015-05-17

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se Pinksterdiens gelei deur Ds Nati Stander.
Vanaand se diens is 18:30.

TEMA: Wat is die woorde waarmee God jou beskryf?"

DEURKOLLEKTE: Huis JJ Watson

KINDERGROEPE: Julle gaan direk saal toe en gaan kuier op die plaas!!

TIENERGROEPE: Na boodskap

SONDAG 24 MEI: NAGMAAL
09:00 : Pinksterfees - Cornie Pretorius

MAANDAG 18 - DONDERDAG 21 MEI:
10:00 en 18:30 : Pinkster - Volwassenes

KINDERPINKSTER: Vanaand 18:30 en van Maandag tot Donderdag elke aand om 18:30
Voorskool tot Graad 7.saam met ds Francois in die kerksaal

Lees verder: Potskerf 2015-05-17

Potskerf 2015-05-10

breakbread

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: 1 Johannes 4 : 7 – 21

DEURKOLLEKTE: Jeugwerk (Sinodale)

KINDERGROEPE: Kindermoment dan na julle lokale

TIENERGROEPE: Na boodskap

DINSDAG 12 MEI: 18:00 : Gemeenteraad vergadering

SONDAG 17 MEI: PINKSTERDIENS
09:00 & 18:30: ds Natie Stander. Tema: "Wat is die woorde waarmee God jou beskryf?"

KINDERPINKSTER: ds Francois in kerksaal - ons gaan plaas toe om te leer van Jesus - Voorskool tot Graad 7.

NB!NB! Almal betrokke by die reëlings van die KinderPinkster (ook die groepleiers) vergader na die erediens in die kerkgebou.

MAANDAG 18 - DONDERDAG 21 MEI:
10:00 : Pinkster
18:30 : Volwassenes in Kerk / Kinders in Kerksaal

Lees verder: Potskerf 2015-05-10

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens