Potskerf 2014-12-07

spreukecommonsense

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: Spreuke 3 : 5 + 6

TEMA: Vertroue

DOOP: Vanoggend word Johan en Elzaan van der Berg se dogtertjie Janika gedoop. Gods rykste seën word julle as gesin toegebid.

BEVESTING: GEMEENTERAAD
Ben Vermeulen word vanoggend as Gemeenteraadlid bevestig.

DEURKOLLEKTE: Badisa, George

VRYDAG 12 DESEMBER: Kerkkantoor sluit

SONDAG 14 - 28 DESEMBER:
09:00 : Cornie Pretorius

SONDAG 04 - 18 JANUARIE:
09:00 : Francois Mulder

DEEL-JOU-KERSETE Projek - Ons gaan hierdie jaar weer ons kersete op 25 Desember met ander deel. Die etes moet voor 12:00 by die Kerksaal afgegee word waarvandaan dit versprei sal word. Die polistriën/foam bakkies sal van volgende Sondag 14 Desember af in die voorportaal beskikbaar wees.

Lees verder: Potskerf 2014-12-07

Potskerf 2014-11-30

spreukecommonsense

Baie welkom by vanoggend se Nagmaal Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: Spreuke

TEMA: Die Tong

DEURKOLLEKTE: Arbeidsbediening, George

JEUGBEDIENING:

KINDERGROEPE: Saam met ouers in Erediens

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 08:30 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 07 DESEMBER:

09:00 : Cornie Pretorius

wreathAdventtyd begin.

Advent ...Calm us to wait for the gift of Christ.

Cleanse us to prepare the way for Christ.

Teach us o contemplate the wonder of Christ.

Anoint us to bear the life of Christ. – Keltiese gebed.

Lees verder: Potskerf 2014-11-30

Potskerf 2014-11-23

spreukecommonsense

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: Spreuke

TEMA: Respek

DEURKOLLEKTE: Carpe Diem Skool

JEUGBEDIENING:

KINDERGROEPE: 09:00

Gr 1 - 5 : Les 26

TIENERGROEPE: Geen

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 08:30 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 30 NOVEMBER:

09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2014-11-23

Potskerf 2014-11-16

spreukecommonsense

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: Spreuke 14 : 21

TEMA: Deernis

BEVESTING: GEMEENTERAAD:
Pieter Groenewald word vanoggend as Gemeenteraadlid bevestig.

DEURKOLLEKTE: Noodkas

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:00
Gr 1 - 5 : Les 24

TIENERGROEPE: Geen

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 08:30 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 23 NOVEMBER:
09:00 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2014-11-16

Potskerf 2014-11-09

spreukecommonsense

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: Spreuke 14 : 23

TEMA: Werk

DOOP: Vanoggend word Carlo en Estie Swiegelaar se dogtertjie Leah-Mae gedoop. Die meisies van Môreson Huis2 wat gedoop word is: Daniel October; Dominique Delhove; Madeleine Barnard; Marsha Louw; Micheline Lottering; Pricilla Adams;
Randoline Brown; Rodene van Wyk; Roseline Toppies; Rozanne Baaitjies; Timonique Olckers; Winlee-Ann Fillies. Gods rykste seën word julle elkeen toegebid.

DEURKOLLEKTE: Tuiniqua Sentrum

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:00 Gr 1 - 5 : Les 23

TIENERGROEPE: 18:00 - 19:30

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 08:30 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 16 NOVEMBER:
09:00 : Cornie Pretorius

Lees verder: Potskerf 2014-11-09

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens