Potskerf 2014-09-21

Jesus se wat2

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: Matt 7 : 21 – 28

TEMA: Egte godsdiens

DEURKOLLEKTE: Huis J J Watson

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: Afsluiting

TIENERGROEPE: Geen

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 09:00 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 28 SEPTEMBER: NAGMAAL & DANKSONDAG
09:30 : Cornie Pretorius
GEMEENTE-ETE net na die Erediens

Lees verder: Potskerf 2014-09-21

Potskerf 2014-09-14

Jesus se wat2

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: Joh 8 : 1 - 11

TEMA: Positiewe gees

DOOP: Vanoggend word Heinrich en Jessica Stander se seuntjie Caleb Lucas gedoop. Gods rykste seën word julle as gesin toegebid.

DEURKOLLEKTE: Ramot Sentrum

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:30 : Julle woon vanoggend die eerste 10 minute van die erediens saam met julle ouers by en daarna gaan julle na julle onderskeie lokale.
Graad 1 - 5: Les 20

TIENERGROEPE: 18:00 - 19:30: Afsluiting – Burgerbraai

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 09:00 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 21 SEPTEMBER:
09:30 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2014-09-14

Potskerf 2014-09-07

Jesus se wat2

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: Matt 6 : 14 – 15

TEMA: Vermoë om te kan vergewe

DEURKOLLEKTE: Bediening aan Dowes

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:30 : Julle woon vanoggend die eerste 10 minute van die erediens saam met julle ouers by en daarna gaan julle na julle onderskeie lokale.
Graad 1 - 5: Les 19

TIENERGROEPE: 18:00 - 19:30 : Real Lewe 13

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 09:00 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

Sieke Aksie julle vergader vanoggend net na die Erediens in die konsistorie.

SONDAG 14 SEPTEMBER:
09:30 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2014-09-07

Potskerf 2014-08-31

Jesus se wat2

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Ds Willie Greeff

TEKS: Matt 5 : 43 – 48

TEMA: Liefde vir jou vyand

DOOP: Vanoggend word Panagiotis en Santie Panagopoulos se seuntjie Georgios gedoop. Gods rykste seën word julle toegebid.

DEURKOLLEKTE: Carpe Diem Skool

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:30 : Julle woon vanoggend die eerste 10 minute van die erediens saam met julle ouers by en daarna gaan julle na julle onderskeie lokale.
Graad 1 - 5: Les 18

TIENERGROEPE: 18:00 - 19:30 : Real Lewe 12

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 09:00 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

DINSDAG 02 SEPTEMBER:
18:00 : Gemeenteraad vergadering

SONDAG 07 SEPTEMBER:
09:30 : Francois Mulder

Lees verder: Potskerf 2014-08-31

Potskerf 2014-08-24

Jesus se wat2

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: Matt 5 : 11

TEMA: Swaarkry-vir-Jesus

DEURKOLLEKTE: Emmaüs

JEUGBEDIENING:
KINDERGROEPE: 09:30 : Julle woon vanoggend die eerste 10 minute van die erediens saam met julle ouers by en daarna gaan julle na julle onderskeie lokale.
Graad 1 - 5: Les 17

TIENERGROEPE: 18:00 - 19:30 : Real Lewe 11

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondagoggend om 09:00 saam in een van die Kinderlokale. Kom sluit asb by ons aan.

SONDAG 31 AUGUSTUS:
09:30 : Francois Mulder

SONDAG 31 AUGUSTUS: DANKSONDAG

1 - 6 SEPTEMBER: DANKWEEK

Lees verder: Potskerf 2014-08-24

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens