Potskerf 2015-03-22

breakbread

Baie welkom by vanoggend se Nagmaal Erediens gelei deur Cornie Pretorius

TEKS: Markus 8 : 31 - 38

DEURKOLLEKTE: Huis JJ Watson

KINDERGROEPE: Julle woon die diens saam met julle ouers by.

TIENERGROEPE: Woon Erediens by

WOENSDAG 25 MAART:
18:30 - 20:00: Kursus: Positiewe Ouerskap 7

VRYDAG 27 MAART: BASAAR
17:00 : Basaar : 4Brothers Aartappelstoor

SONDAG 29 MAART:
09:00 : Francois Mulder


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

"Kom Heilige Gees en laat U vrug in my lewe groei. Laat U vrug van liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing my hele lewe versier. Gal 5:22. Vader ek wil U daardeur verheerlik dat ek baie vrugte dra en bevestig dat ek 'n dissipel van Jesus is. Laat dit so gebeur in hierdie dag. Joh 15:8

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

KLANK OPLEIDING:
Ons het vanaf Dinsdagaand 24 MAART om 19:00 tot 20:00 klankopleiding in die kerk. Alle belangstellendes is welkom om opleiding by te woon.
Kostes: Gratis
Navrae: Andries Olivier (0728429915)

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • LANGTERMYN: Rina Ramsauer - 044-8707113
  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Bid vir Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Johan Langenhoven (0845044885); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505) se gesondheid.
  • Bid vir Hantie Boscht (0824673204) sy is weer in Geneva Kliniek na voetoperasie, met bloedklonte.
  • Bid vir Henriëtte Pretorius (0796767351); Erna Theron (dogter Madea 0835167253); André Coetzer (0832819616) se herstel.
  • Ivan Ramsauer (0727967282) nog in Hospitaal. Bid vir herstel.
  • Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042) het longkanker en kry kortisoon behandeling in Kaapstad. Bid asb vir hom en tannie Drienie, gesin en familie.
  • Luandi Mc Huge (0799221637) was vir 'n groot operasie. Bid vir haar, haar man Ian (083561030) en dogter Dawnise.
  • Hennie Barnard (0738007096) gaan volgende week vir 'n operasie. Bid vir hom en sy vrou Freda (0732593944).

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Maart verjaar:

  • Betsie van den Heever - 15/03 - 044-8708156 / 0722852087
  • Izak Ferreira - 16/03 - 044-8708779 / 0824313869
  • Pieter Burger - 18/03 - 044-8707882 / 0836557479
  • George Bezuidenhout - 21/03 - 044-8708659
  • Malie Genis - 25/03 - 044-8708820 / 0726596378
  • George du Plessis - 31/03 - 044-8708532 / 0834440889

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

proteas2PROTEAKLUB : WOENSDAG 25 MAART VANAF 11:00

Lekker worsbraai by Kerksaal. Heerlike bykosse, nagereg en drinkgoed - alles vir R45.00 (lede) R55.00 (besoekers).
Kontak Lenie by 044-8708660 vir besprekings voor of op Sondag 22 Maart..

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal uit om saam te kom kuier en so Blanco-familie te ontmoet en te leer ken. Vir navrae sakel Nico by 0836359907.

OMGEE AREA 018:

Ons herinner julle net aan ons bring-en-braai Sondag 22 MAART na die Erediens by die Aartappelstoor.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 15 Maart se spesiale deurkollekte was vir Carpe Diem en die bedrag van R261.50 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 29 Maart se Spesiale Deurkollekte is vir Instituut vir Dowes.

 

BASAAR! BASAAR!

NB!NB! Vrydag 27 Maart om 17:00 Basaar by die 4Brothers Aartappelstoor. Vir navrae skakel Liz - 0828637702 / Elma - 0828558394 / Koeloe - 0834900005

 

 

Sameroepers : basaar 2015

Groente

Donald Wallace

0824851532

044-8700263

Klein Koekies / Brood / Beskuit

Lizette Viviers

Madalé Strydom

0836333301

0828070000

044-8730206

Groot Koeke

Martie Zietsman

0724061873

044-8769147

Terte

Maritha Botha

0825795711

044-8710005

Poeding

Anna-Lize Coetzee

0834076061

 

Pannekoeke

Paul Rademeyer

0826476465

044-8736704

Worsrolle /

Sosaties

Francois Strydom

Piet Alberts

0828722041

0824550711

 

Slap Tjips

Barries Barnard

0782047079

 

Potjiekos

Pieter Groenewald

Marius Smit

0823785376

0724263060

 

Koeldrank

Petrus Crous

0836412232

044-8708155

Tee Tuin

Cecile van Greunen

0827769890

 

Kindertafel

Erica Visser

Anriette Badenhorst

0836600800

0845845925

 

Wit Olifante

Clive Villenger

0832841097

044-8700184

Kerrie-en-Rys

Wilma Gous

0792348202

 

Vetkoeke /

Hamburgers

Tanya Möller

Marlene van Wyk

0842459563

0735713117

 

WIT OLIFANT TAFEL: Benodig asseblief BRUIKBARE items om te verkoop. Gee betyds af by die kerkkantoor, aangesien artikels nog gemerk moet word. Navrae: Clive 044-8700184 (h) Sel: 0832841097, Baie dankie

POEDING TAFEL:
Gesoek: Enige lekker poeding wat jy kan maak, warm of koud. Kort nog baie!
Wanneer: 27 Maart, Aartappelstoor
Hoe laat: 16h30 Want poeding moet in bakkies geskep word voor Basaar 17h00 begin.
Anna-Lize 083 407 6061

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

MORESON HUIS NO 2: Ons het enige Toiletware vir die meisies van Huis 2 nodig. Kan jy dit volgende Sondag die 15de saambring en in houer in voorportaal plaas. Baie dankie. Navrae: Liz 0828637702

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.