Potskerf 2015-05-31

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se DankSondag Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: 1 Joh 5 : 1 – 5

TEMA: Jesus is ........

DEURKOLLEKTE: Arbeidsbediening George

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk dan na julle lokale

TIENERGROEPE: Na Boodskap – Afsluiting

BLANCO JULIE PLAASLIKE UITREIK:
Almal wat wil deel wees vergader na die erediens vir 30 minute

SONDAG 07 JUNIE:
09:00 : Francois Mulder

SONDAG 07 JUNIE: NA EREDIENS:
Kleingroepleier beplanning en opleiding vir 64 Dae Fokus: HOOP

MOSAMBIEK UITREIK: SONDAG 07 JUNIE:
Cupcakes te koop ten bate van Mosambiek Uitreik
Bring ook die artikels wat jy vir Mosambiek wil stuur saam kuierarea toe na die Diens. (Sien lys van behoeftes)


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

"Here Jesus ek kom bid vir die volgende persone wat U op my hart gelê het. .................. . Ek bid dat U hulle sal seën met gesondheid, in hulle werk, in hulle emosies, sosiale verhoudings en dat hulle op geestelike vlak U sal ken, seker van hulle redding sal wees, U sal liefhê en meer en meer soos U word".

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

MUSIEKBEDIENING:

Huidiglik help Drini ons nog uit met musiekbediening, maar ons is op soek na nog musikante. Julle hoef nie instumente te hê nie. As jy belangstel skakel asb vir Drini (0722422777), Reinier (0832534721) of Andries (0728429915).

SOP EN SJERRIE AAND

Kom kuier lekker saam!

WANNEER: VRYDAG 5 JUNIE 2015
HOE LAAT: 18:00
WAAR: Kerksaal
KOSTE: R25 per person
GASKUNSTENAAR: MICHAEL LINDT
NAVRAE: Reinier 0832534721
Kaartjies beskikbaar by Gemeenteraad en Kerkkantoor

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • LANGTERMYN: Rina Ramsauer - 044-8707113
  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Bid vir Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505) se gesondheid.
  • Bid vir Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042) en tannie Drinie en familie.
  • Bid vir Hennie Barnard (0738007096) se herstel na operasie.
  • Bid vir Luandi Mc Hugh (0799221637) se gesondheid.
  • Bid asb vir Percy van Wyk (0825891396) se broer Derrick van Stellenbosch. Hy is weer in die hospitaal.
  • Ben Stander (0847201933) is besig om chemo te kry. Bid vir hom, sy vrou Anita en familie.
  • Bettie Strydom (044-8707152) was in die hospitaal. Bid vir haar gesondheid.
  • Hanlo en Marlene Jacobs (0788756075) het hul ongebore baba op 21 weke verloor. Bid asb vir hulle.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Mei verjaar:

  • Drinie Nel - 28/05 - 044-8707535

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

DIENSSENTRUM:

Ons Dienssentrum soek dringend 'n haarkapster wat elke eerste Donderdag van die maand vanaf 9 tot 11:00 uur van die Seniors se hare kan kom sny en blaas. Ons soek ook dames wat bereid is om so elke 3 maande vir ons 'n groot bord eetgoed te skenk. Verder nooi ons alle Seniors bo 60 om gratis aan te sluit. Jul word bederf en gepamperlang so tussen die heerlike saam kuier.

Kontak: Mariet Raath by 082 364 1111.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 24 Mei se spesiale deurkollekte was vir Badisa George en die bedrag van R256.00 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 07 Junie se Spesiale Deurkollekte is vir Jeugwerk (Sinodale).

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

Behoeftes vir uitreik MOSAMBIEK:

Handdoeke. Waslappe. Boeke om in te skryf vir skool: A5 skryf boeke sagteband; A4 harde band skryf boeke; Skryfbehoeftes: Penne, uitveërs, liniale, skerpmakers. Kunsterapie kamer: Verwe, inkleur boeke, kleurkryte, speelklei, gekleurde papier. Verfwerk: verf kwasse, rollers, skuurpapier, verfbakke, hout venster rame verf -Duloc. Tuinwerk: grawe, vurke harke.

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens