Potskerf 2015-06-07

breakbread2015

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur Francois Mulder

TEKS: 1 Johannes 5 : 6 – 21

TEMA: Jesus is ..... Deel 2

DEURKOLLEKTE: Jeugwerk (Sinodale)

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk dan na julle lokale

TIENERGROEPE: Geen

VANDAG NA EREDIENS:
Kleingroepleier beplanning en opleiding vir 64 Dae Fokus: HOOP

VANOGGEND NA DIE DIENS: MOSAMBIEK UITREIK:
Lekker Cupcakes te koop ten bate van Mosambiek Uitreik
Bring ook die artikels wat jy vir Mosambiek wil stuur saam kuierarea toe na die Diens. (Sien lys van behoeftes)

SONDAG 14 JUNIE:
09:00 : Cornie Pretorius


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Here, open U my hart vir die geseënde lewe van Mat 5:1-12. Heilige Gees kom vernuwe my hart. Leer my om arm van gees te wees en om te treur en sagmoedig te wees. Leer my om te honger en dors na geregtigheid en om barmhartigheid te bewys. Help my om rein van hart en 'n vredemaker te wees. Here Jesus, U moet meer word en ek minder. (Joh 3:30) "U is die ware wingerdstok en U Vader is die boer. Elke loot aan U wat nie vrugte dra nie, sny Hy af; maar elkeen wat vrugte dra, snoei Hy reg, sodat dit nog meer vrugte kan dra. Here, help my om in U te bly en U in my. 'n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as hy nie aan die wingerdstok bly nie; en so kan ek ook nie as ek nie in U bly nie. (Joh 15:1-2, 4)

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

MUSIEKBEDIENING:

Huidiglik help Drini ons nog uit met musiekbediening, maar ons is op soek na nog musikante. Julle hoef nie instumente te hê nie. As jy belangstel skakel asb vir Drini (0722422777), Reinier (0832534721) of Andries (0728429915).

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • LANGTERMYN: Rina Ramsauer - 044-8707113
  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Hennie Barnard (0738007096); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042). Bid asb vir Percy van Wyk (0825891396) se broer Derrick.
  • Bid vir Ben Stander (0847201933) se gesondheid.
  • Marie Ferreira (0716390183) herstel nadat sy haar arm gebreek het.
  • Bid vir Botha Breedt (0829206976) se gesondheid gaan eersdaags vir operasie.
  • Bid vir Eldrie Olivier, klein dogtertjie wat eersdaags Kaap toe gaan vir rugoperasie. Ma Eliza (0798853744).
  • Baie geluk! Roelof en Andriesa Kritzinger (0820986431) se baba is gebore - nog in MediKliniek.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Junie verjaar:

  • Valery Du Plessis - 10/06 - 044-8707812 / 0724097525
  • Dirk Barkhuysen - 20/06 - 044-8708412
  • Manie Botha - 28/06 - 044-8707071 / 0824004136
  • Annie De Swardt - 28/06 - 044-8769257

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

churchBaie welkom aan die volgende Intrekkers:
Danie en Annette Van Tonder (0720380613) Modderrivier vanaf NG Kerk De Rust.

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

DIENSSENTRUM:

Ons soek dames wat bereid is om so elke 3 maande vir ons 'n groot bord eetgoed te skenk. Verder nooi ons alle Seniors bo 60 om gratis aan te sluit. Jul word bederf en gepamperlang so tussen die heerlike saam kuier.

Kontak: Mariet Raath by 082 364 1111.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 31 Mei se spesiale deurkollekte was vir Arbeidsbediening George en die bedrag van R471.40 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 14 Junie se Spesiale Deurkollekte is vir Instituut vir Blindes (Sinodale).

DIS SULKE TYD!! VLEISMARK & MINIBASAAR 1 AUGUSTUS 2015

vleismark5by die 4Brothers Aartappelstoor. Ons soek dringend diere en reël asb noual by jou werk en vriende vir hulp met
verwerking van vleis vanaf 27 Julie. Kontak Koeloe by 0834900005

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

Behoeftes vir uitreik MOSAMBIEK:

Handdoeke. Waslappe. Boeke om in te skryf vir skool: A5 skryf boeke sagteband; A4 harde band skryf boeke; Skryfbehoeftes: Penne, uitveërs, liniale, skerpmakers. Kunsterapie kamer: Verwe, inkleur boeke, kleurkryte, speelklei, gekleurde papier. Verfwerk: verf kwasse, rollers, skuurpapier, verfbakke, hout venster rame verf -Duloc. Tuinwerk: grawe, vurke harke.

Plaaslike Uitreik 1ste week in Julie: Die opknapping van die Golden Valley Creché word beplan.

  • skoonmaak van die dak en geute met drukspuit
  • Afskuur en olie van vensterrame
  • Verf van 2 binnemure en skilder van motiewe op 1 muur
  • Opgradering en verf van klimrame en swaaie buite
  • Skoonmaak van tuine en terrein
  • Verf van blompotte
  • Beplan om daagliks iets vir kinders tussen 08:00 en 13:00 aan te bied soos stories voorlees, danspassies leer en speletjies speel.

Belangstellendes skakel vir Jan Gous 0792348202 of Janna van der Colff 0747158682

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens