Potskerf 2015-07-19

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens gelei deur ds Japie Beyers van Outeniqualand-gemeente.

TEKS: Matt 4 : 23 & 5 : 5

TEMA: Wat doen jy met die nood om jou.

DEURKOLLEKTE: Eljada Sentrum (Sinodale)

KINDERGROEPE: Begin volgende week met 'n Kinderdiens in Saal

TIENERS: Begin volgende week na die boodskap

WOENSDAG 22 JULIE: Proteaklub byeenkoms

MAANDAG 27 - 30 JULIE:
Vleisverwerking: Maandag 09:00; Dinsdag - Donderdag 08:00

SATERDAG 01 AUGUSTUS:
10:00 : Vleismark by 4Brothers Aartappelstoor

SONDAG 02 AUGUSTUS:
09:00 : Cornie Pretorius


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Here Jesus ek bely vandag dat ek sukkel om in afhanklikheid voor U te lewe. So dikwels is ek van U afhanklik bloot omdat ek hulp benodig om my eie sake te bestuur. So dikwels is my afhanklikheid aan U slegs om U ondersteuning te kry om my sake te bevorder, eerder as wat dit ek is wat in totale afhanklikheid verklaar: HERE, as U die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as U, HERE die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. (Ps 127:1. Here vergewe my hierdie eiegeregtigheid en selfgesentreerdheid. Vergewe my hierdie diepgewortelde sug na beheer en om my eie belange te bevorder, dikwels ten koste van ander.

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

MUSIEKBEDIENING:

Huidiglik help Drini ons nog uit met musiekbediening, maar ons is op soek na nog musikante. Julle hoef nie instumente te hê nie. As jy belangstel skakel asb vir Drini (0722422777), Reinier (0832534721) of Andries (0728429915).

DOOPBEDIENING EN DOOPVOORBEREIDING:

Die doopvoorbereiding vind eenmaal per maand plaas in 'n reeks van 2 byeenkomste op Maandagaande om 19:00 – 20:30 by die kerkgebou.
Datums vir volgende byeenkomste is:

  • 24 & 31 Augustus 21 & 28 September
  • 19 & 26 Oktober 23 & 30 November

Kontak een van die Leraars vir 'n afspraak.

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • LANGTERMYN: Rina Ramsauer - 044-8707113
  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042). Bid asb vir Percy van Wyk (0825891396) se broer Derrick.
  • Bid vir Ben Stander (0847201933) se gesondheid.
  • Bid vir Botha Breedt (0829206976) se gesondheid. Hy word die 21ste Julie geopereer.
  • Bid vir Lenie Jonck (0728411590) se gesondheid. Sy sukkel om asem te haal.
  • Bid asb vir Giepie Walters (044-8707999 / 0825627595) was vir toetse. Bid vir hom en sy vrou Margie.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Julie verjaar:

  • Joey Oosthuizen - 05/07 - 044-8734529/0848259146
  • Corrie van der Merwe - 07/07 - 044-8707905
  • Sarie Barkhuysen - 18/07 - 044-8708412
  • Drewsie Sutherland - 19/07 - 044-8708824
  • Frans Kleinhans - 22/07 - 0723413013
  • Violet Green - 22/07 - 044-8707621

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

DIENSSENTRUM:

Ons soek dames wat bereid is om so elke 3 maande vir ons 'n groot bord eetgoed te skenk. Verder nooi ons alle Seniors bo 60 om gratis aan te sluit. Jul word bederf en gepamperlang so tussen die heerlike saam kuier.

Kontak: Mariet Raath by 082 364 1111.

proteas2PROTEAKLUB BYEENKOMS : WOENSDAG 22 JULIE

HEERLIKE SOPPE EN VETKOEK MET DIE GEWONE NAGEREG EN DRINKGOED! Ons kom byeen in die kerksaal om 11:00 - bring eie eetgerei. Koste - R45 vir lede, R50 vir nie-lede. Bespreek asb op of voor SONDAG 22 JULIE by LENIE 044-8708660.
ONS GETALLE RAAK MIN - WOON ASB DIE BYEENKOMSTE BY EN BRING NUWE LEDE SAAM!


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 12 Julie se spesiale deurkollekte was vir ons Noodkas en die bedrag van R124.00 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 26 Julie se Spesiale Deurkollekte is vir Teologiese Kweekskool (Sinodale).

 

VLEISMARK & MINIBASAAR: 1 AUGUSTUS 2015

vleismark5by die 4Brothers Aartappelstoor.

NB! NB! NB! Ons het dringend baie hande nodig wat bereid is om te help met die verwer-king van die vleis. Hoe meer hande hoe gouer kan ons klaarmaak. Bring 'n snybord en skerp mes saam ook eie eet– en drinkgoed. Ons begin Maandag 27 Julie om 09:00 en Dinsdag - Donderdag 08:00. Navrae: Koeloe 0834900005.

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

Kennis gee van herbenutting van ekstra Reënprojek bydraes

Weereens baie dankie aan almal wat bygedra het vir die Reënprojek van Blanco Laerskool. Ons het meer skenkings ontvang as wat nodig was. Daarom wil ons graag die ekstra fondse wat nie gebruik is nie, aanwend vir onvoorsiene nood in ons gemeenskap. Ons hoop en vertrou dat dit in orde is met almal wat bydraes tot hierdie insameling gemaak het.

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens