Potskerf 2015-07-26

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se 64 Dae Fokus HOOPkwartaal Afskop gelei deur Cornie Pretorius (kerk) Francois Mulder (saal).

DEURKOLLEKTE: Teologiese Kweekskool (Sinodale)

KINDERGROEPE: Kinderdiens in Saal saam met Fanie Voëlverskrikker. Kinders julle gaan direk saal toe.

TIENERS: Na boodskap

MAANDAG 27 - 30 JULIE:
Vleisverwerking: Maandag 09:00: Dinsdag - Donderdag 08:00.
Ons het elke gewillige persoon nodig! Daar is baie vleis om te verwerk. Donasies om werkers te huur sal welkom wees.

SATERDAG 01 AUGUSTUS:
09:30 : Vleismark / 09:00 MiniBasaar by 4Brothers Aartappelstoor

SONDAG 2 AUGUSTUS:
09:00 : Cornie Pretorius


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Here Jesus, ons sien U, met eer en heerlikheid gekroon op grond van U lyding en dood. U is 'n kort tydjie minder gemaak as die engele, sodat U deur die genade van God vir almal sou sterwe. God, ter wille van wie alles bestaan en deur wie alles ontstaan het, wou baie as sy kinders tot heerlikheid lei. En daarom was dit reg dat Hy, U, ons Leidsman tot die verlossing deur lyding heen tot volmaaktheid sou bring. (Hebr 2:9-10). U is "Die Koning van die konings en die Here van die heersers." (Openb 19:16)

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

MUSIEKBEDIENING:

Huidiglik help Drini ons nog uit met musiekbediening, maar ons is op soek na nog musikante. Julle hoef nie instumente te hê nie. As jy belangstel skakel asb vir Drini (0722422777), Reinier (0832534721) of Andries (0728429915).

DOOPBEDIENING EN DOOPVOORBEREIDING:

Die doopvoorbereiding vind eenmaal per maand plaas in 'n reeks van 2 byeenkomste op Maandagaande om 19:00 – 20:30 by die kerkgebou.
Datums vir volgende byeenkomste is:

  • 24 & 31 Augustus
  • 21 & 28 September
  • 19 & 26 Oktober
  • 23 & 30 November

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • LANGTERMYN: Rina Ramsauer - 044-8707113
  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Lidmate in Huis JJ Watson: Bid vir tannie Susie Stander (95jr) se gesondheid en tannie Getha van Zyl (83jr) (044-8700785).
  • Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042).
  • Bid vir tannie Gerty Young (81jr) (044-8700785) se gesondheid.
  • Bid vir Ben Stander (0847201933) se gesondheid.
  • Botha Breedt (0829206976) is die 21ste geopereer. Bid vir spoedige herstel en ook vir Mariana (0827703417) en kinders.
  • Bid vir Ernst Kurtz wat herstel na ernsige motorfiets ongeluk.
  • Bid vir George en Hannetjie du Plessis hy is met akute leukemia gediagnoseer.
  • Monte Erasmus (0835182544) se 19-jarige seun Marcel is die naweek in Australia in 'n motorongeluk oorlede. Bid asb vir die familie.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Julie verjaar:

  • Joey Oosthuizen - 05/07 - 044-8734529/0848259146
  • Corrie van der Merwe - 07/07 - 044-8707905
  • Sarie Barkhuysen - 18/07 - 044-8708412
  • Drewsie Sutherland - 19/07 - 044-8708824
  • Frans Kleinhans - 22/07 - 0723413013
  • Violet Green - 22/07 - 044-8707621

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

churchBaie welkom aan die volgende Intrekkers:
Danie en Saretha Ferreira en hul kinders Marnu en Maaike (0832886964 / 0832284165) van Gleniquarylaan 60, Glentana vanaf NG Moedergemeente, De Aar.

DIENSSENTRUM:

Ons soek dames wat bereid is om so elke 3 maande vir ons 'n groot bord eetgoed te skenk. Verder nooi ons alle Seniors bo 60 om gratis aan te sluit. Jul word bederf en gepamperlang so tussen die heerlike saam kuier.

Kontak: Mariet Raath by 082 364 1111.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 19 Julie se spesiale deurkollekte was vir Eljada Sentrum en die bedrag van R253.50 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 02 Augustus se Spesiale Deurkollekte is vir ons Bybelgenootskap.

VLEISMARK & MINIBASAAR: 1 AUGUSTUS 2015

vleismark5by die 4Brothers Aartappelstoor.

NB! NB! NB! Ons het dringend baie hande nodig wat bereid is om te help met die verwer-king van die vleis. Hoe meer hande hoe gouer kan ons klaarmaak. Bring 'n snybord en skerp mes saam ook eie eet– en drinkgoed. Ons begin Maandag 27 Julie om 09:00 en Dinsdag - Donderdag 08:00. Navrae: Koeloe 0834900005.

pannekoek tafel2MINIBASAAR: PANNEKOEKTAFEL: Ons het dringend Pannekoekbakkers/ster volunteers nodig om te help pannekoeke bak. Kom help asb want sonder jou hulp kan ons nie 'n sukses wees nie. Skakel Paul 0826476465

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

Kennis gee van herbenutting van ekstra Reënprojek bydraes

Weereens baie dankie aan almal wat bygedra het vir die Reënprojek van Blanco Laerskool. Ons het meer skenkings ontvang as wat nodig was. Daarom wil ons graag die ekstra fondse wat nie gebruik is nie, aanwend vir onvoorsiene nood in ons gemeenskap. Ons hoop en vertrou dat dit in orde is met almal wat bydraes tot hierdie insameling gemaak het.

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens