Potskerf 2015-09-13

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Francois Mulder

TEKS: Openbaring 22 : 12 – 21

TEMA: Maranatha-HOOP

DEURKOLLEKTE: Ramot Instituut

KINDERGROEPE: Kindermoment in die kerk dan na julle lokale.

TIENERS: Na Preek.

SATERDAG 19 SEPTEMBER
Ontbyt saam met Myan Subrayan. Kaartjies by Gemeenteraad en kantoor.

SONDAG 20 SEPTEMBER: NAGMAAL & GEMEENTEFEES
09:00 : Myan Subrayan
Gemeente-ete na die diens

DINSDAG 29 SEPTEMBER:
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 30 SEPTEMBER:
Proteaklub Byeenkoms

DONDERDAG 01 OKTOBER:
09:00 : Dienssentrum


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Psalm 36:5 Here, u liefde reik tot in die hemel, u trou tot in die wolke, u geregtigheid tot op die hoogste berge, die reg wat U spreek, tot in die dieptes van die see. U sorg vir mens en dier, o Here. Hoe kosbaar is u trou, o God! U beskerm die mense wat by U skuil. In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid. U is die bron van die lewe, deur u lig lewe ons. Laat u liefde bly by dié wat U erken en u trou by dié wat opreg is.

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Lidmate in Huis JJ Watson: Bid vir tannie Susie Stander (95jr) se gesondheid en tannie Getha van Zyl (83jr) (044-8730479).
  • Bid vir Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042); tannie Gerty Young (044-8700785); Ben Stander (0847201933); Ernst Kurtz; George du Plessis (044-8708532 / 0834440889) se gesondheid.
  • Fanus Kleinhans se roudiens was Vrydagoggend 11:00. Bid vir sy pa Oom Frans broers, susters en familie (Helene 0834497343).
  • Nellis Oosthuizen (0794948687) in GenevaKliniek opgeneem. Bid vir hom, sy gesin en familie.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende September verjaar:

  • Mara De Villiers - 11/09 - 044-8700317/0847883114
  • Eddie Schoeman - 12/09 - 0832351921

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

DIENSSENTRUM:

Ons het dringend 'n haarkapper/ster nodig om hare een keer per maand by die Dienssentrum te sny ens. As jy dalk van iemand weet wat bereid is om sonder vergoeding die diens te verrig, laat weet asb Mariet by 0823641111.

Seniors: Gratis rit op die PUFF-PUFF (Power Van) teen die berg op.
Op 19 September 8:30 vir 9:00 en 11:00 vir 12:00 by George Stasie.
Skakel Alida by Maandag as jy wil gaan 044-8707657/0833374859.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 06 September se spesiale deurkollekte was vir Bediening aan Dowes en die bedrag van R519.00 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 20 September se Spesiale Deurkollekte is vir Huis JJ Watson.

.


2009logo.jpg

DIENSVERHOUDINGE

  • Kobus Sieberhagen - 082 800 0041

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

VERKIES TOT GEMEENTERAAD:

Janna van der Colff is op 1 September 2015 tot die Gemeenteraad (Fokus Area: Diens) verkies en word sy verkiesing aan die gemeente voorgelê.

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Morné Nel - 0764536929

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens