Potskerf 2015-09-27

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: Job 1:1 & 2:1 - 10

TEMA: 'n Verhaal van Hoop

DEURKOLLEKTE: Arbeidsbediening, George

KINDERGROEPE: Geen

TIENERS: Geen

SONDAG 4 OKTOBER:
09:00 : Cornie Pretorius

DINSDAG 29 SEPTEMBER:
18:00 : Oikonomos vergadering

WOENSDAG 30 SEPTEMBER:
Proteaklub Byeenkoms

DONDERDAG 01 OKTOBER:
09:00 : Dienssentrum

VRYDAG 02 OKTOBER:
Skole sluit


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. 'n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. Ek sal U loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat U my leer. Psalm 16:5-7 Raak vir 'n oomblik stil, bedink die grootheid, heerlikheid, barmhartigheid, genade en liefde van die God en eer en loof Hom in jou eie woorde. Vra die Heilige Gees om jou in jou stiltetyd te lei.

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Lidmate in Huis JJ Watson: Bid vir tannie Susie Stander (95jr) se gesondheid en tannie Getha van Zyl (83jr) (044-8730479).
  • Bid vir Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042); tannie Gerty Young (044-8700785), Ben Stander (0847201933); Ernst Kurtz; George du Plessis (044-8708532 / 0834440889) se gesondheid.
  • Bid vir Nellis Oosthuizen (0794948687) se gesondheid ook vir sy gesin en familie.
  • Joanne, Hans van Jaarsveld (0762345121) se dogter in Australië sukkel met lae bloeddruk. Bid asb vir hom en res van gesin en familie.
  • Bid asb vir Nico Olivier wat herstel na 'n groot rugoperasie en ook vir sy vrou Karin, gesin en familie.
  • Tannie Deborah Smit i044-8708831) is in hospitaal vir toetse. Bid vir haar man Piet en familie.


Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende September verjaar:

  • Mara De Villiers - 11/09 - 044-8700317/0847883114
  • Eddie Schoeman - 12/09 - 0832351921

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

proteaPROTEAKLUB : 30 SEPTEMBER 2015

Ons eet saam by die kerksaal - vandag is KERRIE-EN-RYS. Soos gewoonlik heerlike bykosse en drinkgoed. Bring asb eie eetgerei. Lede R45.00 besoekers - R55.00.

Bespreek asb voor 27 September by Lenie 044-8708660.

church 4NUWE INTREKKERS:

Baie welkom aan die Strydom gesin. Elna (0716113973), Regent Park No 3, Kingsview en haar dogter Amy en seun Muller vanaf NG Kerk Mosselbaai-Suid.

DIENSSENTRUM:

Ons het dringend 'n haarkapper/ster nodig om hare een keer per maand by die Dienssentrum te sny ens. As jy dalk van iemand weet wat bereid is om sonder vergoeding die diens te verrig, laat weet asb Mariet by 0823641111.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 20 September se spesiale deurkollekte was vir Huis JJ Watson en die bedrag van R240.00 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 04 Oktober se Spesiale Deurkollekte is vir ons Noodkas.

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Donovan Gultig - 0795235162

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens