Potskerf 2015-10-11

64dae tree

Baie welkom by vanoggend se Erediens. Prediker: Cornie Pretorius

TEKS: Job 42

TEMA: Job se Verhaal van Hoop - Deel 3

DEURKOLLEKTE: Alta du Toit Nasorg

MAANDAG 12 OKTOBER:
Skole Heropen

DINSDAG 13 OKTOBER:
18:00 : Gemeenteraad vergadering

SONDAG 18 OKTOBER:
09:00 : Francois Mulder


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Here, U is 'n God wat graag genade aan sondaars uitdeel. U vat mense keer op keer terug as hulle op ver paaie verdwaal het. Daarom staan ek ook vandag bakhand voor U. Vir die hoeveelste keer doen ek dit. Here, dit is ek wat U nie genoeg liefhet het nie. Ek het al weer vergeet om ander lief te hê. Mag ek U vandag nog 'n keer kom vra: vee asseblief al my kronkelpaadjies uit. Moenie kyk na die modderspore vol sonde wat oral agter my lê nie. Veral vandag. Was my bedelaarsklere wit met die bloedrooi bloed van die Lam. Amen.

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

Die CELEBRATE Gemeentekonsert wat op die 23ste Oktober sou plaasvind is uitgestel tot volgende jaar.

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Drewsie Sutherland (93) (044-8708824) en tannie Sarie Barkhuizen.
  • Lidmate in Huis JJ Watson: Bid vir tannie Susie Stander (95jr) se gesondheid en tannie Getha van Zyl (83jr) (044-8730479).
  • Bid vir Hans van Jaarsveld (0762345121); Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042); tannie Gerty Young (044-8700785) Ben Stander (0847201933); Ernst Kurtz; Nellis Oosthuizen (0794948687) se gesondheid.
  • Bid asb vir Nico Olivier wat herstel na 'n groot rugoperasie en ook vir sy vrou Karin, gesin en familie.
  • Tannie Deborah Smit (044-8708831) is in hospitaal vir toetse. Bid vir haar man Piet en familie.
  • Sharon Coetzer (0734106810) was vir groot hart operasie. Bid vir haar man André en kinders.
  • Henriëtte Pretorius (0826233942) in ICU vir longinfeksie.
  • Hymne Strydom (0827380364) se ma is onlangs oorlede. Bid vir haar Francois, Ima en familie.
  • George du Plessis (044-8708532/0834440889) in hospitaal opgeneem vir bloedoortapping. Hy is baie swak. Bid ook vir sy vrou Hannetjie.


Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Oktober verjaar:

  • Annetjie Etsebeth - 04/10 - 044-8707271 / 0845803379
  • Gerda Oosthuizen - 13/10 - 044-8707755
  • Getha Van Zyl - 15/10 - 044-8730479 / 0827629262
  • Beatrice Els - 15/10 - 044-8708818 / 0823357484
  • Nellis Oosthuizen - 16/10 - 044-8707755 / 0794948687
  • Iza Knoesen - 19/10 - 044-8707589
  • Myrna Kruger - 30/10 - 0827876675

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

church 4NUWE INTREKKERS:

Baie welkom aan die Strydom gesin. Elna (0716113973), Regent Park No 3, Kingsview en haar dogter Amy en seun Muller vanaf NG Kerk Mosselbaai-Suid.

DIENSSENTRUM:

Ons het dringend 'n haarkapper/ster nodig om hare een keer per maand by die Dienssentrum te sny ens. As jy dalk van iemand weet wat bereid is om sonder vergoeding die diens te verrig, laat weet asb Mariet by 0823641111.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 04 Oktober se spesiale deurkollekte was vir ons Noodkas en die bedrag van R262.00 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 18 Oktober se Spesiale Deurkollekte is vir VCS.

Dit is weer tyd vir ons Gemeente 10e maand dankoffer. Ons nooi elkeen in die familie om ook deel te neem aan hierdie geleentheid en iets van ons-self te gee. Mag dit vir elkeen 'biddende-gee wees.

OKTOBER 10

Fil. 4 : 18 - 19: "Julle gawe is voor God 'n lifelike geur ..... En God sal in elke behoefte van julle ryklik voorsien."

cows

Die Plaas Fietsry en Gesinstap: 31 Oktober 2015.
Waar: 4Brothers Aartappelstoor.
Fietsry: 20 & 40 km
Gesinstap: Vir oud en jonk klein en groot. Gelukkige trekkings. Te ete en te drinke. Bring die hele gesin en familie en kom geniet die vars plaaslug saam met ons.

Vir navrae skakel Barries by 0840690214

skuurdans

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Donovan Gultig - 0795235162

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens