Potskerf 2016-01-24

kids-drawings

Baie welkom by vanoggend se Erediens.
Prediker: Francois Mulder

TEKS: Johannes 15

TEMA: BLY IN MY!!

DEURKOLLEKTE: Bediening aan Jode

KINDERGROEPE: Kindermoment in kerk daarna na julle lokale.

TIENERGROEPE: Na die Preek

26 JANUARIE:
18:00 : Oikonomos vergadering

27 JANUARIE:
Proteaklub byeenkoms

SONDAG 31 JANUARIE: DANKSONDAG
09:00 : Cornie Pretorius
Nuwe Intrekker Tee na Erediens


ons_aanbid.jpg

AANBIDDING

  • Andries Olivier - 0728429915
  • Renier Schuin - 0832534721

Enige Gebedsversoeke asook deelname aan die gebedsatlete kan na Andries Olivier deurgestuur word.

Vader in hierdie week bring ons die volgende sake van ons gemeente voor U: dat ons selgroepe, wat gereeld in huise bymekaar kom, vinniger sal groei. Ons vra dat U die mense sal bring Vader sodat hulle U Woord kan verstaan, daarin kan verdiep, mekaar wedersyds versorg en U verheerlik. Ons bid vir U seën op elke leier met sy/haar voorbereiding, aanbieding en tyd in gebed vir sy/haar groep.

GEBEDSGELEENTHEID: Ons bid elke Sondag-oggend, behalwe vakansietye om 08:30 saam in een van die Kinderlokale.

.


ons_gee_om.jpg

OMGEE

  • Stefan Schoeman - 0832872846
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Johan van Greunen - 0828703477
  • Nico van Rensburg - 0836359907
  • Ron Stevens - 0721222827

VRYMOEDIGHEIDSISTEEM:

Hieronder is die kontaknommers in geval van nood. Vir enige ander behoeftes (soos DOOP, TROUES, GEWONE HUISBESOEKE), neem asb die vrymoedigheid om met een van die Leraars kontak te maak.

HOSPITAAL- en HUISBESOEKE EN ANDER NOODGEVALLE:

Maak asseblief kontak met 1 van die volgende:

a) LERAAR: Cornie Pretorius – 044-8707312 / 083 303 8050

b) LERAAR: Francois Mulder – 044-8707786 / 082 676 4275

c) KOÖRDINEERDER:

  • DIENSSENTRUM: Mariet Raath - 0823611111
  • SENIOR HUISBESOEKGROEP: Ron Stevens - 0721222827

Onthou om met “inboek” in die hospitaal aan te dui dat jy ‘n lidmaat is van die NG Kerk Blancogemeente.


Lief en Leed

As gestuurde familie bid ons vir gemeentelede wat die afgelope tyd in die hospitaal was/siek is/besig is om te herstel:

Bid vir al die families wat swaarkry.

Ons sê saam dankie vir genesing en bid steeds vir diegene wat nog opvolg besoeke moet bring.

Ons bid vir almal wat siek is en steeds behandeling ontvang asook hulle wat aansterk.

  • Siekes in Lyttelton Sorgsentrum: Bid vir Tannie Sarie Barkhuizen.
  • Lidmate in Huis JJ Watson: Bid vir tannie Susie Stander (95jr) se gesondheid en tannie Getha van Zyl (83jr) (044-8730479).
  • Bid vir Dorie van Heerden (044-8707972); Oom Fanie Victor (0827459904); Christo Claassen (0827387581); Albert Enslin (0828213505); Oom Hannes Wiese (0827876715 / 044-8700042); tannie Gerty Young (044-8700785); Ben Stander (0847201933); Ernst Kurtz; Nellis Oosthuizen (0794948687), Nico Olivier se gesondheid.
  • Dick Venables (0835926882) was vir 'n rugoperasie. Bid asb vir sy herstel en sy vrou Jeannette (0836596334).
  • Jeanette Theron is vir behandeling in Stellenbosch. Bid vir haar en haar man Piet (0832872846).
  • Bid vir Thomas O'Neil (0827090970) se gesondheid.
  • Louise Fourie gaan Woensdag vir 'n katarak verwydering en lens oorplanting op haar ander oog. Ockie 0847988824.
  • Hans van Jaarsveld (0762345121) sien die dokter op 17 Februarie vir toetse. Bid asb vir hom.
  • Bid asb vir Giepie Walters (0823727742) se gesondheid.
  • Johan Botha is opgeneem in hospitaal met bosluiskoors(0825795711)
  • Bets Strydom is opgeneem vir verdere toetse.
  • Johan en Sarita van Greunen is 'n kleinseun Micheal ryker. Veels geluk en prys die Here. Micheal is in hospital met geelsug.

Senior Verjaarsdae: 80 jaar en ouer

birthday cake2

Baie geluk aan die Seniors wat gedurende Januarie verjaar.

  • Stompie Schmidlin - 03/01 - 0725672424
  • Ben Groenewald - 04/01 - 044-8732772 / 0795169070
  • Sussie Fourie - 10/01 - 044-8707569 / 0827611335
  • Rensie Gosling-11/01 - 044-8707125 / 0824919184
  • Ben Viljoen - 12/01 - 044-8707288 / 0834124599
  • Ria Slabber - 12/01 - 044-8710138 / 0824490025

Senior Bediening: Ron Stevens (044-8798905 / 0721222827)

kettle cupKUIERTYD NA DIE EREDIENS:

Kom drink vanoggend na die Erediens 'n lekker koppie koffie/tee. Ons nooi almal en spesiaal ons nuwe intrekkers uit om saam te kom kuier.
Navrae: Nico 0836359907.

POSITIEWE OUERSKAP KURSUS begin op 3 Februarie 2016. Inskrywingsvorms sal later beskikbaar wees. Indien jy belangstel kontak asb vir Cornie of Francois.

churchNUWE INTREKKERS:

Baie welkom aan die volgende intrekkers:

Gaylord en Mariaan Britz (0828771627/0833847905)en hul seun Wikus (Humewood 7,Tommy Jouvertstraat) vanaf NG Kerk Universitas Bloemfontein.
Sulette Cronjé en haar dogter Miané (0795204616) (Violetstraat 11) vanaf NG Kerk Bergsig.
Elna du Toit (0843592968) (Voortrekkerstraat 17) vanaf NG Kerk Vanwyksdorp.
JP en Awireen Pretorius en hul seun Zian (0711330918/0730335956) (Villa Wilank Montagustraat) vanaf Hervormede Kerk.
André en Corlia Van Niekerk (0721066948/0823760407) (Wattleweg 3) Heatherpark vanaf NG Kerk Oudtshoorn-Wes.
Sarel en Marna Van Heerden (0834194748/0798967856) en hul seun Louis (Wattleweg 3) Heatherpark vanaf NG Kerk Oudtshoorn-Wes.

proteaPROTEAKLUB BYEENKOMS: 27 JANUARIE

Ons skop die jaar af aan die tuisfront met 'n lekker middagete - ons spyskaart - Hoendergereg met slaaie, nagereg en drinkgoed!

Ons ontmoet vanaf 11vm in die kerksaal vir 'n heerlike gesellige kuier vooraf. Bespreek asseblief voor of op 24 Januarie by Lenie - 044-8708660

Ons is dringend op soek na 'n werkende stoof of 2-plaat stofie met oondjie vir 'n behoeftige gesin. Kontak asb Rita Marx by 0835647341.


ons_gee.jpg

OIKONOMOS

  • Rikus Lamprecht - 0726994291
  • Koeloe Koen - 0834900005
  • Ben Vermeulen - 0828703625


BANKBESONDERHEDE:

Bank: ABSA George

Tjek nommer: 890580033

Takkode: 632005 (Yorkstraat)


Oorweeg dit asb biddend om jou bydrae elektronies (inbetaling / debietorder) in te betaal. Die voordele vir die Gemeente is:

  1. Minder kontant op die perseel.
  2. Konstantheid

Sondag 17 Januarie se spesiale deurkollekte was vir Arbeidsbediening (Sinode) en die bedrag van R725.50 is ingevorder. Baie dankie vir jou bydrae.

Sondag 31 Januarie se Spesiale Deurkollekte is vir Huis JJ Watson.

.


2009logo.jpg

STRATKOM

  • Ferdinand Heymann - 083 655 5683
  • Gerrie Cronje - 082 777 2226

GEMEENTE PROJEKTE VIR 2016:

31 Januarie: Nuwe Intrekkers Tee – Gasvryheid - Nico
19 – 21 Februarie: Bybel Naweek – Lering - Marius & Theuns
11 Maart: Celebrate Gemeente Konsert - Andries
12 Maart: Fietswedren - Koeloe
22 – 24 Maart: Stasies van die Kruis - Francois
8 – 12 Mei: Pinkster – Francois / Aanbidding / Lering
15 Mei: Gemeente verjaarsdag & Pinksterfees – Lering – Marius & Theuns
24 Junie – 1 Julie: Gemeente Uitreik - Plaaslik – Janna en Buiteland - Cornie
24 Julie: 64 Dae Fokus Afskop Fees – Lering – Marius & Theuns
30 Julie: Vleismark – Koeloe Basaar – Reinier & Ben
14 Augustus: Nuwe Intrekkers Tee – Gasvryheid - Nico
25 September: Nagmaal & GemeenteFees – Gasvryheid Nico
28 Oktober: Skuurdans - Reinier
29 Oktober: The Farm Run & Fun Walk - Koeloe
27 November: Kerssangdiens – Aanbidding – Andries & Reinier

.


ons_dien.jpg

DIENS

  • Pieter Groenewald - 0823785376

.


ons_leer.jpg

LERING

  • Theuns Botha - 0828212119
  • Marius Smit - 0724263060

.


2009logo.jpg

KOMMUNIKASIE

  • Donovan Gultig - 0795235162

Gemeentelede word uitgenooi om van ons nuwe e-pos adres gebruik te maak. Dit is sommer vir lekker saam gesels en nuus deel. Stuur enige foto's van wat by die huis, skool, werk, selgroepe, funksies, uitstappies ens. gebeur.

Ons wil graag hê ons familie moet mekaar sien en leer ken deur die e-pos adres te gebruik. Foto's/Selfies ens. sal op ons Facebook bladsy geplaas word.

Kom Praat Saam met Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Ons Facebook bladsy is https://www.facebook.com/Blancogemeente

.


2009logo.jpg

UIT DIE KANTOOR

.


 

Sondag

Erediens9h00
Kindergroepe9h00
TienergroepeNa Diens