Diens
Ons is geroep om ‘n gestuurde familie te wees. Diens is ons uitleef van Jesus-liefde in die breër gemeenskap van Blanco, George, die Suid-Kaap, Suid-Afrika, en die uithoeke van die wêreld.
RAAK BETROKKE:
Essie Esterhuizen: 082 552 9218 / essie@promattron.com
Irené Howard: 072 463 6809 / ierhoward.10@gmail.com
2020 AKSIEPLAN:
1) Fokus op volhoubaarheid van projekte en bou van langtermyn verhoudings (voorskool na Jeug na jong volwassene)
2) Besoek en evalueer projekte (begrip vir wat projek behels)
3) Fokus op vroeë kind ontwikkeling (VKO) en ondersteun VKO sentrums
4) Projekte vir jeugdiges met vaardigheidsaanbiedinge
5) Vestig strukture en skep ruimte vir groter betrokkenheid en vir lidmate om hul passies en gawes aan te wend
6) Maak gebruik van kundiges/Instansies bv Badisa
7) Kommunikeer en gee terugvoer aan Gemeenteraad en gemeente
8) Persoonlike kontak/gesprekke met gemeentelede
9) Visuele vertoning (Plakkate/videos/prente ens.)
HUIDIGE PROJEKTE:
- Môreson huis 2 (5 – 17 jarige seuns)
- Finansiële bydrae
- VKO
- Geestelike vorming (Bybelstudie,Kerk bywoning, Kategese bywoning)
- Instandhouding
- Projekte (Basaar ens)
- Uitstappies
- Bederf geleenthede
- Créches (Golden valley, Blanco, Rising Juniors)
- Finansiële bydrae
- VoedseL
- Kinders-sonder-ouers:
- Finansiële bydrae
- Geestelike vorming
- Voedsel
- Kretzenshoop laerskool: HOOP nasorg en huiswerk sentrum:
- Steun aan en uitbreiding van Badisa projek
Geleenthede vir gemeentelike betrokkenheid:
- Geestelike vorming/groei
- Vestig waardes/morele vorming
- Bou verhoudings
- Taal, Wiskunde en lees vaardighede
- Tegniese vaardighede
- Lewensvaardighede
- Lewensingesteldheid tov die skepping/natuur (Hersirkulering ens.)
- Fokus op gesinsbou aspekte
- Laerskole: Blanco, Kretzenshoop, Up with Downs
- Finansiële bydrae
- Badisa:
- Finansiële bydrae
- Plaaslike uitreike
- HOOP Nasorg sentrum – Kretzenshoop
- Buite Grens Uitreike:
- Mosambiek Ad Hoc besoek/ Finansiële bydraes
- Transkei Ad Hoc besoek/ Finansiële bydraes
- Chremhog:
- Finansiële bydrae
- Voedsel verskaffing
- Hulp met Woordverkondigingen ete bediening (Maandae tot Sondae)
KONTAKPERSONE:
Essie Esterhuizen: 082 552 9218 / essie@promattron.com
Irené Howard: 072 463 6809 / ierhoward.10@gmail.com