Lering

Ons wil meer en meer soos Jesus wees. Die Woord is sentraal tot alles wat ons doen. Ons probeer deur verskeie kursusse, materiaal, 64 Dae Fokus kwartale, temas, aktuele gesprekke, ens om te leer hoe om soos Jesus te leef elke dag van die week.