StratKom

Ons het altyd iemand nodig om op die berg te staan om die groter prentjie raak te sien. Strategiese denke oor wat volgende moet gebeur – in watter rigting wil God hê moet ons gaan.