2026 se 7 siklusse

Sedert 2021 volg ons as gemeente ‘n NUWE RITME:

Ons probeer om ’n skeppings-ritme te volg deur die jaar, waar ons vir ses weke (ses dae van
skepping) met ’n spesifieke Bybelboek besig is, en vir die sewende week (Sabbatdag / rusdag
van skepping) op ’n ander manier op God fokus en aanbid. Een siklus is maw sewe weke lank.
Erediens tye is Sondae oggende 9:00, en spesiale aand geleenthede / eredienste is 18:30.

Vir 2026 se Sewe-Siklus-Kalender, klik dié skakel 2026SiklusKalender