Kommunikasie

Hoe God met ons besig is, wil ons met mekaar deel, maar ook met die res van die wêreld deel. Ons doen dit deur verskillende platforms: website, WhatsApp, Facebook, ens.