Omgee

Ons is almal deel van Blanco familie. Daarom gee ons om vir mekaar, of dit in kleingroepe is, of met ‘n sieke besoek in die hospitaal is. Of dit saam kuier is by die kuierarea, en of dit one-on-one kuiers is; ons as familie, oud en jonk, ondersteun mekaar in moeilike en maklike tye.